Hierdie is die webblad van D R Syn, (sub)outeur.

Dagtaak, ’n boek deur (sub)outeur D R Syn, bou voort op die genre van die seksuele exposé in die onlangse Afrikaanse letterkunde. In hierdie vertelling kom die dikwels gespanne verhouding tussen lyflike impulse en godsdienstige waardes, tussen individuele begeerte en samelewewingsverwagtinge skerp op die voorgrond. So breek die hoofkarakter, voorheen teoloog en nou seksoloog, op siniese wyse die beroepskodes van beide dié loopbane, met hierdie boek wat grepe uit sy dagboek (of nagboek...) weergee. Sal ons dit “hoernalistiek” noem? Of “voelosofie”? Die wonder-werk hier lê in die vraag: waar lê die grens tussen waarheid en wens? Tussen valsheid en mens? Anders, dalk: is die lyflike heerlikhede en begeerlikhede nie dalk die enigste sinvolle soeke na sin nie?

Hierdie boek is slegs vir volwasse ouderdomme en smake.

Uit Dagtaak:

Ek zip haar denim oop. Trek dit 'n ent af, tot by haar knieë. Skuif haar broekie, wit en sag, stadig eenkant toe. Kaalgeskeer. Ek speel-speel bietjie. Kan maklik binne-toe voel. Haar lippies voel lekker los - goed vir vingers se gewerskaf. Ons sukkel-wurm haar denim en pantie heeltemal af. Sy lê met haar een been ondertoe, haar regtervoet op die grond, hier reg by my, en die ander been is opgetrek, vasgedruk teen die sitplek se rugkant. My vingers speel weer, en glip gladweg in. Ek speel met haar klein tiete met my regterhand terwyl my bo-arm onbepland teen haar warm, sexy been druk.
Nada raak jags. Moer jags.

As jy Dagtaak gelees het, sou jy naby aan die einde van die boek ’n verwysing na hierdie webblad gekry het.  Om hierdie foto’s te kom kyk:

Kliek

As jy die foto’s in hulle volle glorie wil sien, kliek op een.  Vul dan die wagwoord uit Dagtaak in, en... siedaar!

Bestel u kopie hier!

D R Syn se Blog

FaceBook

E-pos: dr.syn.jnr@gmail.com

© 2009. Alle regte voorbehou.  Wie steel, word nie gesoen nie. Net gesue...

Ontwerp deur Equadoor
Webmeester